Modulekode | JGL 461 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die module fokus op die taalvaardigheid om in Afrikaans as ‘n addisionele taal in die grondslagfase te onderrig. Die student sal die vaardigheid aanleer om Afrikaans te gebruik. Die aanbieding van die module sal gedoen word deur die gebruik van Afrikaanse kinderliteratuur soos stories en poësie.
|
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Afrikaans aangebied |
Departement | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App